KLEIN JESSICA

So dit is God se morele wet, die enigste maatstaf waarby elkeen van ons eendag geoordeel gaan word. Ons sal geen verskonings kan maak wanneer ons voor God staan nie, omdat Hy vir ons ʼn gewete gegee wat kan onderskei tussen reg en verkeerd. Elke keer wat ons ʼn leuen vertel, iets steel, egbreek pleeg, moord pleeg, en so aan, weet ons dat dit verkeerd is. So hier is die belangrike vraag. Op die Oordeelsdag, wanneer jy voor God staan, sal jy skuldig of onskuldig bevind word met die oortreding van hierdie wette? Dink voordat jy antwoord.
Sal jy Hemel of Hel toe gaan? Die Bybel waarsku dat alle moordenaars, afgodsdienaars, leuenaars, diewe, hoereerders, en egbrekers in die Hel sal opeindig.5 So, waar los dit jou?

Miskien maak die gedagte om Hel toe te gaan jou nie bang nie, omdat jy nie daarin glo nie. Dit sal wees soos om voor ʼn oop deur in ʼn vliegtuig 10,000 voet in die lug te staan, en te sê, “ek glo nie dat daar enige gevolge sal wees as ek uit die vliegtuig spring sonder ʼn valskerm nie.”

Om te sê dat daar geen gevolge vir die oortreding van God se wet is nie, is om te sê dat God onregverdig is, dat Hy “boos” is. Op die 24ste Februarie 2005, is ʼn negejarige meisie
as vermis aangemeld deur haar ouers in Homosassa, Florida. Drie weke later het die polisie uitgevind dat sy ontvoer is, brutaal seksueel aangerand is en daarna lewendig begrawe is. Hulle het klein Jessica Lunsford gevind waar sy vasgebind was in ʼn
knielende poshaar mond.



Next Page >


© 2007 Ray Comfort. All rights reserved ~ Graphics www.genesis-group.net ~ Website designed by Kiwiblue Design.
Login Back To Top